Onder die waterlyn (eBoek): Sterk geestelike fondamente vir effektiewe leierskap (Afrikaans Edition)

Type
Book
Authors
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2013 
Pages
214 
Description
Gordon MacDonald se ONDER DIE WATERLYN is ideaal vir Christelike leiers, sowel as leiers in sekulêre beroepe. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, gee raad oor hoe om ’n meer effektiewe leier te word. Gordon moedig Christelike leiers aan om te groei en ’n sterk, geestelike fondament te vestig. Die boek is geanker in Bybelse waarhede, geestelike leiding en lewenservaring, en sluit onderwerpe in soos:• verstaan wat jou motiveer• die wortel van leierskap• om die moeilike dinge te sê• wanneer dinge lelik raak• die privaat tye van ’n openbare leier• die krag van openbare gebed - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.